Woord in Waarheid
Bedieninge
Kom ervaar God se krag by Woord in Waarheid gemeente in Mosselbaai.
“Ons is nou maar eenmaal die Geseëndes van die Here!”
Erediens Elke Sondag 09H30
of besoek ons gemeentes in
George, Oudtshoorn, of Edenburg
Wat ons glo
Wie ons is
Preke en leringe
Bedieninge
VANDAG SE BOODSKAP
SLUIT AAN BY WOORD IN WAARHEID
Besoek Ons
Ons sien uit daarna om jou te ontmoet! Sluit by ons aan om God te aanbid, in Sy Woord te groei en ‘n liefdevolle gemeenskap van gelowiges te ervaar. Kom soos jy is – jy sal hartlik verwelkom word.
Volg Ons
Bly op hoogte met boodskappe, aankondigings en opbouende inhoud deur ons op sosiale media te volg.
WiW Tiener Jeug
Raak betrokke
Ons bied geleenthede en aktiwiteite vir alle ouderdomsgroepe. Sluit aan by ons bedieninge ontdek hoe jy deel kan wees van die werk wat Hy in en deur ons doen.
